Customer Service Agent

Werfnet

Posbenaming: Kliëntediens Konsultant Ligging: Lynnwood, Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika Werksomgewing: Kantoor-gebaseer Vlak: Minimum 2 jaar ondervinding Oorsig ’n Finansiële dienste organisasie is op soek na ’n professionele en empatiese Kliëntediens Konsultant om kliënte te ondersteun met skuldadvies, finansiële navrae en algemene ondersteuningsdienste. Die ideale kandidaat moet sterk kommunikasievaardighede hê, kliëntgerig wees en gemaklik werk met mense wat finansiële uitdagings ervaar. Hierdie rol vereis ’n oplossingsgedrewe individu wat goed funksioneer in ’n vinnige, kantoor-gebaseerde omgewing. Sleutelverantwoordelikhede 1. Kliëntediens & Ondersteuning Hanteer inkomende oproepe van kliënte wat skuldadvies benodig Verskaf empatiese en professionele ondersteuning aan kliënte Beantwoord navrae oor skuldhersiening en finansiële oplossings Bou vertroue en langtermyn kliënteverhoudings 2. Administrasie & Opvolg Akkurate vaslegging van kliëntedata Opvolg van kliënte en dokumentasie Bestuur van administratiewe prosesse en rekordhouding Verseker professionele hantering van alle kommunikasie 3. Kommunikasie & Probleemoplossing Hanteer sensitiewe gesprekke professioneel en kalm Identifiseer kliënte se behoeftes en verwys waar nodig Werk saam met interne spanne om oplossings te bied Minimum Vereistes Ondervinding Minimum 2 jaar ondervinding in: Kliëntediens Call centre omgewing Finansiële dienste Of soortgelyke veld Tegniese Vaardighede Goeie administratiewe vaardighede Rekenaarvaardig: MS Word MS Excel E-pos kommunikasie Taalvereistes Vlot in Afrikaans en Engels Persoonlike Eienskappe Empaties en professioneel Sterk kommunikasievaardighede Geduldig en luistervaardig Oplossingsgerig en kalm onder druk Netjies en georganiseerd Betroubaar en verantwoordelik Kliëntgerigte ingesteldheid

Last checked on May 30, 2026. We may earn a commission when you click through.

Advertisement

Customer Service Agent

Werfnet

Updated 14 days ago
Apply now

You'll be redirected to za.talent.com

Pretoria Full-Time

About this role

Posbenaming: Kliëntediens Konsultant Ligging: Lynnwood, Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika Werksomgewing: Kantoor-gebaseer Vlak: Minimum 2 jaar ondervinding Oorsig ’n Finansiële dienste organisasie is op soek na ’n professionele en empatiese Kliëntediens Konsultant om kliënte te ondersteun met skuldadvies, finansiële navrae en algemene ondersteuningsdienste. Die ideale kandidaat moet sterk kommunikasievaardighede hê, kliëntgerig wees en gemaklik werk met mense wat finansiële uitdagings ervaar. Hierdie rol vereis ’n oplossingsgedrewe individu wat goed funksioneer in ’n vinnige, kantoor-gebaseerde omgewing.

Sleutelverantwoordelikhede 1. Kliëntediens & Ondersteuning Hanteer inkomende oproepe van kliënte wat skuldadvies benodig Verskaf empatiese en professionele ondersteuning aan kliënte Beantwoord navrae oor skuldhersiening en finansiële oplossings Bou vertroue en langtermyn kliënteverhoudings 2. Administrasie & Opvolg Akkurate vaslegging van kliëntedata Opvolg van kliënte en dokumentasie Bestuur van administratiewe prosesse en rekordhouding Verseker professionele hantering van alle kommunikasie 3. Kommunikasie & Probleemoplossing Hanteer sensitiewe gesprekke professioneel en kalm Identifiseer kliënte se behoeftes en verwys waar nodig Werk saam met interne spanne om oplossings te bied Minimum Vereistes Ondervinding Minimum 2 jaar ondervinding in: Kliëntediens Call centre omgewing Finansiële dienste Of soortgelyke veld Tegniese Vaardighede Goeie administratiewe vaardighede Rekenaarvaardig: MS Word MS Excel E-pos kommunikasie Taalvereistes Vlot in Afrikaans en Engels Persoonlike Eienskappe Empaties en professioneel Sterk kommunikasievaardighede Geduldig en luistervaardig Oplossingsgerig en kalm onder druk Netjies en georganiseerd Betroubaar en verantwoordelik Kliëntgerigte ingesteldheid

You might also like

Related Articles